Baie welkom by my goeters
My naampie is Angela en hier plak en skrywe ek sommer allerande nonsies wat in my koppie op skiet... heel gevaarlik soos my katjie
Ek woon in Israel al vir 17 jaar en die tyd vlieg so vinnig dit voel of ek gister op Ben Gurion af geklim het van die vliegmasjien en dadelik au pair moet speel vir iemand se spoiled little brat, gelukkig pas ek toe sommer maklik in en nooit weer terug gekyk nie
My mannetjie is oulike ou dingetjie en sy naampie is Meir, maar ek noem hom sommer Kapara
Hoop julle kuier ook lekker saam en moetie skaam wees om iets te wil se nie
Asb moetie prente vat nie vra eers... al die foto's is my eie wat ek self geneem het asb. respekteer my om nie te neem sonder om eers te vra nie
